Goeie dag, ek is geensins van plan om lang verduidelikkings hier te gee van waar ek kom en wat ek doen nie. Ek groet net, en indien u belangstel om verdere inligting te kry, gebruik die skakels bo aan die bladsy.
Ek is seker ons sal mekaar kan help, solank ons mekaar verstaan.
Het u geweet.....?
- hoeveel dit kos om n testament op te stel?
- hoeveel tyd dit neem om n lewenspolis uitbetaal te kry?
- dekking beskikbaar is om u n maandelikse inkomste te gee indien u siek is en vir uself werk?
- ons gaan soek dat dit bars om al u dokumente bymekaar te kry indien u ontydig sou afsterwe?
- as u eiendom verhuur, u dekking kan kry vir indien die huurder nie betaal nie, regskostes ingesluit?
- tussengangers verskaf waardevolle inligting aan kliënte wat nie met direkte verkope beskikbaar is nie....
- joernaliste nie lisensies nodig het om oor beleggings en versekering te praat of skryf nie?