You are here:   Afrikaans > Spesialis Versekering
  |  Login
 Het u geweet.......?
Minimize

Versekering teen billike tariewe is beskikbaar vir huiseienaars wat huise verhuur.

Met die verandering van wetgewing, het dit n nagmerrie geword om mense weg te kry indien hulle nie hul kontrak nakom nie.

Regskostes kan aansienlike bedrae beloop, en daar is gewoonlik n klomp mense wkaad vir mekaar in die proses, gewoonlik mense wat mekaar ken.

Is dit werklik nodig dat jy self hierdie goed uitsorteer?

Beskik jy oor voldoende kennis om die regte prosedures te volg?

Watter prokureur sal u gebruik en wat is sy kostes?

Kliek hier vir verdere inligting en n kwotasie

 Het u geweet....?
Minimize

Almal wil eiendom van hul eie hê, en dis seker reg so, maar hoeveel weet vooraf wat die kostes aan die onderhoud beloop? 
 
Kostes sal onder andere bepaal word deur die ouderdom van die eiendom en die toerusting wat daarmee gepaard gaan.
 
 
Beskikbaar aan almal wat eiendom besit of eiendom huur ....
 
 
Huishoudelike toerusting
Loodgieterwerk
Elektriese herstelwerk
Motors (hekke & garagedeure)
 
Elektroniese toerusting
 
Dekking word verskaf vir herstelwerk aan huishoudelike goedere en toerusting wat normaalweg uitgesluit word deur u korttermyn versekering.  
 
Die maandelikse premie is minder as R100.00 en u word gedek tot R2000 per insident
 
Kliek hier vir meer inligting
 

 

 Contact Details/ Kontakbesonderhede
Minimize

Telephone: 021-903-4426 Work 086-682-3199 Fax: 082-339-8260 Cellular E-mail: info@andrekruger.co.za; Skype: Stikland