You are here:   Afrikaans > Korttermyn
  |  Login
 Links
Minimize
 Enter Title
Minimize

Hier is n lekker oorlog aan die gang, spesifiek tussen die tussengangers en die direkte maatskappye.

Elkeen het n plek in die mark, afhangend van die opvoedingsvlak van die klient...

Persoonlike versekering vir korttermyn sluit onder andere die volgende in:

  • Huiseienaars
  • Huisbewoners
  • Alle risiko
  • Gemene regtelike Aanspreeklikheid
  • Voertuie
  • Vaartuie
  • ens

Besigheidsversekering sluit onder andere die volgende in:

  • Alle verskering wat benodig word om te verseker dat jou besigheid kan voortgaan in geval van n verlies
  • Dekking vir brand en diefstal
  • en verskeie ander afdelings

Kliek hier om met my kontak te maak vir verdere inligting

  
Minimize
 Contact Details/ Kontakbesonderhede
Minimize

Telephone: 021-903-4426 Work 086-682-3199 Fax: 082-339-8260 Cellular E-mail: info@andrekruger.co.za; Skype: Stikland