You are here:   Afrikaans > Eiendom
  |  Login
 Links
Minimize
 Eiendom
Minimize

Verskeie keuses bestaan om in eiendom te belê.

Die mees bekende is seker jou eie huis of residensieële eindom, maar daar bestaan nog ander opsies ook soos :

Kommersieële eiendom

Genoteerde eiendom

Ongenoteerde eiendom

Sindikasie

Elkeen van hierdie kanale en of produkte het sy eie karakter eienskappe, risikos en tipe belegger wat dit aantreklik vind.

Dit is uiters belangrik dat u verseker dat die belegging wat u maak, verstaan en weet wat die risikos is wat daaraan verbonde is, en ook besef dat tydsberekening ALTYD n rol speel.

Vir meer inligting kan u hier kliek.

 

 

 Contact Details/ Kontakbesonderhede
Minimize

Telephone: 021-903-4426 Work 086-682-3199 Fax: 082-339-8260 Cellular E-mail: info@andrekruger.co.za; Skype: Stikland

Text/HTML  Text/HTML
Minimize
Hover here, then click toolbar to edit content