- Het jy geweet daar is meer as 900 verskillende effektetrusts beskikbaar vir belegging in Suid Afrika alleen?
- Is jy vertoud met die werking van effektetrusts of kollektiewe beleggings?
- Hoekom kollektiewe beleggings in plaas van direkte beleggings?
- Hoe word moontlike opbrengste bepaal?
- Kan jy jou belegging verander indien dit nodig is en wat is die kostes daaraan verbonde?
- Wat is die voor-en nadele verbonde aan sulke beleggings?
- Hoe toeganklik is die beleggings?
Indien u verdere inligting verlang, kan u hier kliek en vir my n boodskap stuur.