Suid Afrikaanse Inkomstediens
Wil jy eerder...:
- self jou opgawe voltooi... nadat jy die brosjure bestudeer het..
- in n ry gaan staan en wag sodat die SAID dit kan voltooi...
- n dag verloor as gevolg daarvan...
- weer terug gaan om verdere dokumentasie in te lewer?
Ek kan vir u ..:
- elektronies registreer
- die vorm elektronies voltooi en indien
- u hoef nie in n ry te staan nie...
- u verloor nie n dag se werk in die proses nie
- bedien in u taal van voorkeur, mits dit Afrikaans of Engels is
- u aanslag kontroleer vir korrektheid
- beswaar maak namens u as berekenige foutief is
- appel aanteken namens u indien dit nodig is
My fooie is uiters bekostigbaar, mits ek u samewerking kry.
Geen opgawes word ingedien voor my rekenaar nie betaal is nie...jammer...
Kliek hier vir meer inligting
|