You are here:   Afrikaans > Aftrede
  |  Login
 Aftrede en Beleggings
Minimize

Sekerlik die gevaarlikste tyd in elke mens se lewens, want die besluite wat hier geneem word, sal jou goue jare bepaal...

Tradisioneel was polisse se opbrengste deurgans gewaarborg sodra die bonusse verklaar was....maar ons is lankal daar verby...

Deesdae is alle beleggings op een of ander manier direk of indirek gekoppel aan aandele of onderaandele, hetsy genoteer of ongenoteer en selfs skuldbriewe.

Die afgelope tyd was daar verskeie beleggingskemas wat nie die pyp gerook het nie, en die fondsbestuurders tel ook onder hulle, aangesien hulle maar net die laaste jaar weer goeie opbregste kon kry na geweldige verliese op die markte, ongeag wat die oorsaak daarvan was.

Die oplossing is eenvoudig dat gebalanseerde beleggings gemaak moet word waarby waarborge ook ingebou word.....

Dit is goed om te luister na kommentaar oor radio programme en die finansiële kommentaar in koerante. Geen van hierdie here en dames neem egter verantwoordelikheid vir u beleggings nie, is soms nie gelisensieer om advies te gee oor die produkte nie en is selfs nie gamagtig om die produkte te bemark nie.

Maak dus seker dat u konsultant/makelaar/verteenwoordiger oor die nodige beskik alvorens u ore uitgeleen word.

Kliek hier vir verdere inligting.

 Contact Details/ Kontakbesonderhede
Minimize

Telephone: 021-903-4426 Work 086-682-3199 Fax: 082-339-8260 Cellular E-mail: info@andrekruger.co.za; Skype: Stikland